Hierdie produkte is nie volvoere nie en afgeweegde hoeveelhede moet daagliks gegee word. Dit is besonder geskik vir voer van beeste op veld met hooi. Ruvoer moet altyd beskikbaar wees. Fase D toets van Bulle: Begin toet met daaglikse voer van 3 % van lewende massa. Die hoeveelheid kan later in die toets na 2 % verminder word. Pas die hoeveelheid voer twee weekliks aan. In ons eie proewe kry ons ‘n gemiddelde GDT van 1.65kg per dag met die beste groeier GDT 2.1 kg per dag.
Vir Afronding en kan ook vir Fase D toets gebruik wordGebruik vir klein kalwers wat hul Ma verloor hetKan ook as kruipvoeding gebruik word
Volledige ekonomiese afrondings rantsoene vir slagvee
•Meng een sakkie E300 kons (30kg) met 140kg mielies •Voer ad lib•Verkieslik gebreekte mielies of meel•Mielies kan met chop vervang word •Volledige selfmeng afrondings rantsoen